Robert Downey sr.

Robert Downey sr.
Geboortenaam Robert Elias jr.
Sterfte 7 Julie 2021
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Robert jr.
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1953–2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Downey sr. (gebore 24 Junie 1936 – 7 Julie 2021) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Putney Swope (1969), To Live and Die in L.A. (1985), Boogie Nights (1997), en The Family Man (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy